Local newsNewsNewsSportSport

NWU wys die panne wie’s die manne

VANDERBIJLPARK. – NWU Vaal se eerste rugbyspan het Brakpan vroeër vanmiddag met 53-10 druipstert huis toe gestuur. Hoewel die studente aanvanklik gesukkel het om aan die gang te kom, het hy in die tweede helfte die versneller platgetrap om dié kragmeting in die Valke se Peregrine-liga gemaklik te wen. NWU Vaal het skoonskip gemaak met …

VANDERBIJLPARK. – NWU Vaal se eerste rugbyspan het Brakpan vroeër vanmiddag met 53-10 druipstert huis toe gestuur. Hoewel die studente aanvanklik gesukkel het om aan die gang te kom, het hy in die tweede helfte die versneller platgetrap om dié kragmeting in die Valke se Peregrine-liga gemaklik te wen. NWU Vaal het skoonskip gemaak met sy o.20-span wat met ‘n oortuigende sege met 43-12 oor die Panners die toon vir die dag geset het.

Een van NWU Vaal se spelers op een van sy dartellopies. Foto: Ettienne van Rensburg
Anrich Botes op die aanval. Foto: Ettienne van Rensburg
NWU Vaal se eerste rugbyspan het Brakpan met 53-10 geklop. Foto: Ettienne van Rensburg
‘n Speler van NWU Vaal rank in die lug om besit te bemeester. Foto: Ettienne van Rensburg

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button