Local newsNewsNews
Flink fotograwe vang prag-oomblikke vas
Die fotograwe is fyn op alles om hulle ingestel en prag oomblikke is weer vasgevang.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 51ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (16 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.


























At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

