Local newsNews
Raadslid Gerda Senekal vra hulp om dié mense te identifiseer
Hierdie verdagte persone is gewaar in SE6 en 7 areas van Vanderbijlpark.
Raadslid Gerda Senekal van die Emfuleni Plaaslike Raad vra hulp om dié mense te identifiseer:
Hierdie verdagte persone is gewaar in SE6 en 7 areas van Vanderbijlpark.
Dit wil voorkom dat hulle onwettig aan die kragbokse werk en/of krag aan en af sit.
As enige iemand hulle gewaar of meer inligting het, kontak my asseblief privaat by 076 616 2124
Groete
Gerda
(Laat weet Raadslid Gerda ook indien iemand inligting het dat die mans wettige werkers is sodat enige misverstande en agterdog uit die weg geruim kan word – Vaalweekblad).

*********************************************************************************************
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
