Local newsNewsNews

Kunstige foto’s deur knap fotograwe

Vaalweekblad is baie trots op vandag se foto-versameling, veral as daar in ag geneem word dat die meerderheid foto's deur amateur-fotograwe geneem is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 51ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (16 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Anke van der Schyff (Kikilove Photography) van Vanderbijlpark het die pragtige kinderportret geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die besondere landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het ook die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto naby Santa Cruz geneem.
Nico Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto van skattige Trompie geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto  in Mabalingwe geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Ellen Dreyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van Blouvalke in aksie in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Gert Brits van Vanderbijllpark het die mooi foto op ‘n plaasdam tussen Koppies en Kroonstad geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die pragtige foto in die Bongani Mabaso EcoPark in Vaalpark geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in ‘n dorpie in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg het die treffende foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstge foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo in Pretoriuouskop.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die pragtige foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Demi Pretorius van Tulbagh in die Wes-Kaap het die kunstige foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. Dit is nou lente daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button