Local newsNewsNews

Diep, donker, kleurryke foto’s

Die fotoblad bestaan vandag hoofsaaklik uit foto's in diep, donker kleure. Die groep verwelkom ook vir Santie Quanjer van Vanderbijlpark wat haar debuut op die blad maak.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 52ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (23 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Nico Lombard van Sasolburg het die skitterende foto van ‘n Reusevisvanger, naby Skukuza geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Santie Quanjer van Vanderbijlpark het die pragtige foto by die Elephant Plains Game Lodge in die Sabie Sands Natuurreservaat geneem. Dit is haar eerste foto op die blad.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die pragtige foto in Harrismit geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi sonsondergang foto geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die oulike foto geneem.
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo in the Kurger National Park.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto naby Santa Cruz geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die interessante foto by Ugly Duckling in Parys geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige natuurfoto geneem.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n naaldekoker geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Gert Brits van Vanderbijllpark het die mooi foto van die agterstewe van ‘n pou by Buffelspoort geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige silhouette foto op Riversong-plaas geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Magda Vermeulen van Vereeniging het die pragtige foto by Safari Plains geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi sonsondergang oor die Vaalrivier van die brug by Stonhanven on Vaal geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die pragtige foto in die Bongani Mabaso EcoPark in Vaalpark geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button