Local newsNewsNews
CEO van Valke in intensiewe sorg
Ettienne de Lange, hoof uitvoerende beampte van die Valke Rugbyunie, is na wat verneem word na die intensiewe sorgeenheid van die Arwyp Kliniek in Kempton Park oorgeplaas, waar hy sedert Donderdag, 17 Junie opgeneem is. Hy het positief vir Covid getoets en sukkel glo met sy asemhaling en dalende suurstofvlakke.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!