Local newsNewsNews

Comrades-koning in die Vaal

MEYERTON. – Bruce Fordyce, die Legendariese Comrades-koning, het verlede week by Swagga Brewries atlete van regoor die Vaaldriehoek toegespreek. Fordyce het na sy praatjie sy nuwe boek Winged Messenger: Running Your First Comrades Marathon bemark en sy waardevolle handtekening in kopieë daarvan ten aanskoue van sy bewonderraars aangebring. Die goue medalje wat die negemalige- Comrades-kampioen, …

MEYERTON. – Bruce Fordyce, die Legendariese Comrades-koning, het verlede week by Swagga Brewries atlete van regoor die Vaaldriehoek toegespreek.
Fordyce het na sy praatjie sy nuwe boek Winged Messenger: Running Your First Comrades Marathon bemark en sy waardevolle handtekening in kopieë daarvan ten aanskoue van sy bewonderraars aangebring.
Die goue medalje wat die negemalige- Comrades-kampioen, in 1982 in ‘n spogtyd van 5 uur 34 minute en 22 sekondes gewen het, was ook ‘n groot trekpleister onder die atlete wat sy praatjie bygewoon het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button