Die fotograwe het hulself oortref en 'n prag-versameling opgedis. Vyf fotograwe maak ook hul debuut op die blad vandag (Tobie Kruger van Vanderbijlpark, Emelia Dreyer van Bolton Wold, Taylor Rimmell (17) van Kaapstad, Dylan Orpan van Sasolburg en Marna Nel van Nieu-Seeland).
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto by Rotorua Lake (met die Mokoia- eiland in die agtergrond) geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 52ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (23 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto by Rotorua Lake (met die Mokoia-eiland in die agtergrond) geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die treffende foto geneem.Santie Quanjer van Vanderbijlpark het die pragtige foto by die Elephant Plains Game Lodge in die Sabie Sands Natuurreservaat geneem.Louis Mac Pherson van Vanderbijlpark het die skitterende foto tydens die Ice Block Challenge wat by die Emerald Resort & Casino gehou is, geneem.Dylan Orpan van Sasolburg het die kunsfoto (double exposure) geneem. Hy het albei die foto’s vir die saamstel van dié kunswerk in die EcoPark in Vaalpark geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Anke van der Schyff (Kikilove Photography) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.Taylor Rimmell (17 year old beginner photographer) captured this magnificent photo in the Kruger National Park. Taylor is originally form Alberton but is currently living in Cape Town.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydens besoek aan Putuo Village geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.Emelia Dreyer van Bolton Wold (Midvaal) het die mooi foto in die Meyerton-omgewing geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van Rooikophoutkapper in Ballito geneem.George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van Blouvalke in aksie in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Gert Brits van Vanderbijllpark het die pragtige foto geneem.Ina Herselman van Sasolburg het die pragtige foto in Pretoria geneem.Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto laatmiddag geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in ‘n dorpie in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).A Burchell’s Coucal trying to keep warm in the cool morning air. Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo in the Kurger National Park.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi oomblik vasgevang.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi wintersfoto geneem.Magda Vermeulen van Vereeniging het die pragtige foto by Safari Plains geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die (s)kattige foto geneem.Nico Lombard van Sasolburg het die pragtige foto in die Krugerwildtuin geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto naby Santa Cruz geneem.Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi verlowingsfoto geneem.Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.Deoné de Ponselle van Meyerton het die kunstige foto geneem.Tobie Kruger van Vanderbijlpark het die interessante foto geneem.Zinta Barnard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za