Foto-galery: Witwarm-aksie by Winter Bash
VEREENIGING. – Die kolwe het geklap en die paaltjies het Woensdag 1 Julie op Verref se velde gespat toe die eerste wedstryde van Vaal Youth Cricket se Sixes Winter Bash plaasgevind het. Die bepalings vir die res van die reeks is: 2 Julie: 14:00: o.12: Rockets vs Rising Sunset Sixers; 15:30: o.12: Dekalb Chargers vs …
VEREENIGING. – Die kolwe het geklap en die paaltjies het Woensdag 1 Julie op Verref se velde gespat toe die eerste wedstryde van Vaal Youth Cricket se Sixes Winter Bash plaasgevind het. Die bepalings vir die res van die reeks is: 2 Julie: 14:00: o.12: Rockets vs Rising Sunset Sixers; 15:30: o.12: Dekalb Chargers vs FJP Warriors. 3 Julie: 09:00: o.10: PFJ Warriors vs Young Crusaders; o.10: 10:30: Rockets vs Dekalb Chargers; 12:00: o.12: Rockets vs Dekalb Chargers; 13:30: o.12: Rising Sunset Sixers vs FJP Warriors. 4 Julie: 09:00: o.10: Rockets vs Young Crusaders; 10:30: o.12: Rising Sunset Sixers vs Dekalb Chargers; 12:00: PFJ Warriors vs Dekalb Chargers; 13:30: o.12: Rockets vs FJP Warriors; 15:00: Prysuitdeling




