NationalNews

Hier’s die vereistes as jy tans na of uit Gauteng wil reis

Dit is hoe die permitstelsel werk in Vlak 4 van die inperking

Daar is tans padblokkades by die provinsiale grense tussen Gauteng en die volgende aangrensende provinsies:

Vrystaat

Noordwes

Mpumalanga

KZN

Limpopo

Baie reisigers is steeds onseker oor wat presies hulle mag en nie mag doen as hulle uit ‘n ander provinsie na Gauteng, of vanaf Gauteng na ‘n ander provinsie wil ry nie.

  • Van die vrae wat gereeld gevra word, is of jy ‘n begrafnis mag bywoon as jy ‘n Gautengse grens gaan oorsteek;
  • of jy tans na of uit Gauteng mag verhuis;

*  watter dokumente jy nodig het om ‘n permit te mag kry;

  • reëls met betrekking tot reise vir mediese doeleindes en ook vakansiereise.

Liezl Scheepers van Vaalweekblad se susterskoerant, Parys Gazette, het die antwoorde gaan naslaan en gee hier antwoorde op verskeie van die gereelde vrae. Volg die skakel om die berig te lees: https://parysgazette.co.za/54388/so-werk-dit-nou-met-permitte-vir-reise-na-en-van-gauteng/?fbclid=IwAR0m2PmmnB5HuENZ9Uz8QndUddsI96-MS0OXF2f8np3ge2SPRDgXggoiLCI

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button