
Die winter het hierdie week met mening in die Vaaldriehoek aangebreek, met temperature van tot minus 13 wat vanoggend (23 Juie 2021) in sekere gebiede soos Meyerton en plase buite Sasolburg aangeteken is.
Meisies, dit is ongelukkig nou tyd om ons bikini’s weg te pak totdat die somer kom, maar hier is gelukkig ‘n baie oulike breipatroon vir lekker warm swemklere, spesiaal vir koeler winterdae soos wat hierdie naweek verwag word!

