Local newsNationalNewsNews

Park vol rioolwater

Rioolwater het gedurende die naweek uit 'n drein uit opgestoot en in Vosloo Park versamel.

VEREENIGING. – Die water word met behulp van slote in die Kliprivier in gekanaliseer waar dit die rivier verder besoedel.

Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit dra glo kennis van die probleem.

Dalene Venter, raadslid vir Drie Riviere, sê die probleem is veroorsaak deur ‘n verstopping. Sy sê die (riool)lyne is by verskeie plekke verstop.

Volgens haar is die riool infrastruktuur in Drie Drie Riviere in ‘n baie slegte toestand omdat dit deur die jare nie opgegradeer of in stand gehou is nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button