
Hierdie pragtige snit van Nianell en Riana Nel vanaf die album Sand and Water, is so perfek vir Vrouedag wat om die draai is.
“Ek is vrou, wat my alles gee..” hierdie woorde beskryf so mooi hoe vroue is. Altyd gereed om te gee!
Kom ons vier hierdie jaar Vrouedag met dié pragtige snit van twee ongelooflike vroue.
Artist: Nianell & Riana Nel
Song: Ek is vrou
Writer: Nianell
Publisher: Nianell Publishing
ISRC Code: ZAA010900615
Ek is Vrou is ook beskikbaar op digitale platforms:
https://www.amazon.com/Ek-Is-Vrou/dp/B091BF6F6Y

************************************************************************************************************************
