Local newsNewsNewsSportSport

Krieket weer op die spyskaart

VEREENIGING. – Die lang gewag is uiteindelik verby.  Die T20-Blast reeks vir o.11 en o.13-spanne skop uiteindelik eerskomende Vrydag om 15:00 op Verref se velde af, wanneer die VYC Rockets en ACC Spartans se  o.11-krieketspanne mekaar die stryd aansê. Saterdag se krieketprogram is ook propvol met ‘n o.11- en twee o.13-kragmetings wat plaasvind. Die eerste kragmeting …

VEREENIGING. – Die lang gewag is uiteindelik verby.  Die T20-Blast reeks vir o.11 en o.13-spanne skop uiteindelik eerskomende Vrydag om 15:00 op Verref se velde af, wanneer die VYC Rockets en ACC Spartans se  o.11-krieketspanne mekaar die stryd aansê. Saterdag se krieketprogram is ook propvol met ‘n o.11- en twee o.13-kragmetings wat plaasvind. Die eerste kragmeting tussen die Saints en die VYC Blasters skop om 08:30 af, waarna die o.13’s mekaar om 11:00 (VYC Astros vs ACC Starship) en 13:30 (KP Reds vs Saints) aandurf. Die tweede ronde van die reeks vind op 20 en 21 Augustus plaas. Die laaste kragmetings van die reeks word op 27 en 28 Augustus beslis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button