NewsNewsSportSport
Landlopers wys hul staal in die Vaal
VANDERBIJLPARK. – Atletiek Vaaldriehoek se landlooopkampioenskap is Saterdag 21 Augustus op die Isak Steyl Stadion beslis. Die Vaal se langasems het onder streng Covid-regulasies deelgeneem, maar dit het nie hulle geesdrif gedemp nie. Kyk uit vir vandeesweek se Vaalweekblad vir die volledige uitslae en nog foto’s.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!