LifestyleNews

Op soek na ‘n unieke geskenk? Dovetail het die antwoord!

Dovetail Wooden Boxes maak pragtige ammunisiebokse van hoë gehalte

Is jou geliefde of beste vriend ‘n ywerige skut? Wonder jy wat om vir hom of haar vir ‘n verjaardag- of Kersgeskenk te gee? Hier is ‘n plan vir ‘n unieke geskenk!

Dovetail Wooden Boxes maak pragtige ammunisiebokse van hoë gehalte. Dit kan gebruik word met die uitdunning van diere, jag of om pret te hê op die skietbaan.
Maak gerus gebruik van die uitstekende prys op Dovetail se hout ammunisiebokse: Dit kos slegs R470 per boks, insluitend die gegraveerde kaliber en naam. En dit kos slegsR40 ekstra vir ‘n gegraveerde logo of dier daarop. Bestel jou geliefde se persoonlike houer onmiddellik by Lizelle 0832574041. Moenie hierdie een misloop nie.

Laat jou geskenk uitstaan bo die res, maak dit uniek! Die houers word aangepas volgens elke kliënt se persoonlike behoeftes.
Herlaai blokke/bakke is ook beskikbaar.
50 gate @R200-00 (gravure van keuse ingesluit)
100 gate @R250-00 (gravure van keuse ingesluit)

Kontak Lizelle by Whatsapp: 0832574041 vir meer voorbeelde en om bestellings te plaas.

Uitstekende diens en baie goeie pryse!
Dovetail hout bokse
Lizelle Louw 0832574041
Epos: lizellelouw@gmail.com

Like en volg Dovetail se blad hier:
https://www.facebook.com/Dovetail-Wooden-Boxes-1546704045385575/

https://www.facebook.com/lizelle.louw.9

*****************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button