NewsNewsSportSport
SA ringtennis in die Vaal
VANDERBIJLPARK. – Die Suid-Afrikaanse Ringtennis Kampioenskap het Saterdag 4 September plaasgevind. Die dag se spel is op die gepaste wyse geopen met ‘n gedenkdiens ter ere aan al die spelers en oud-spelers wat sedert die begin van die Covid19-pandemie gesterf het. Daar is hulde aan die volgende mens gebring: Ben & Aloma Janse van Vuuren, Mike …
VANDERBIJLPARK. – Die Suid-Afrikaanse Ringtennis Kampioenskap het Saterdag 4 September plaasgevind. Die dag se spel is op die gepaste wyse geopen met ‘n gedenkdiens ter ere aan al die spelers en oud-spelers wat sedert die begin van die Covid19-pandemie gesterf het. Daar is hulde aan die volgende mens gebring: Ben & Aloma Janse van Vuuren, Mike & Priscilla Nel, Maureen De La Rey, Ansie Redelinghuys, Maarten Pretoruis, Gert Van der Merwe, Ria Booysen, Ria Buys, Ems Rogers, Miekie Joubert, Christie De Bruin en Theuns De Bruin.

19 Pandemie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
