Local newsNewsNewsSportSport

Blits-byeenkomste regte medisyne vir atlete

SASOLBURG. – Die sesde Spring Dash-byeenkoms wat deur Transvalia Atletiekklub gereël word, vind vanmiddag om 15:30 tot 18:00 op die DP de Villiers-stadion plaas. Atlete van oral maak gebruik van die byeenkomste om vir aanstaande jaar se atletiekseisoen voor te berei.  Die middel en langafstand atlete wat vir die SA landloop Kampioenskap gekwalifiseer het, het …

SASOLBURG. – Die sesde Spring Dash-byeenkoms wat deur Transvalia Atletiekklub gereël word, vind vanmiddag om 15:30 tot 18:00 op die DP de Villiers-stadion plaas. Atlete van oral maak gebruik van die byeenkomste om vir aanstaande jaar se atletiekseisoen voor te berei.  Die middel en langafstand atlete wat vir die SA landloop Kampioenskap gekwalifiseer het, het die byeenkomste ook gebruik om aan hulle fiksheid te werk. Die Dash-byeenkoms vir Vrydag 24 September is weens die langnaweek gekanselleer.

‘n Atleet van NWU laat spaander in die 600m. Foto: Ettienne van Rensburg
Die kortafstande het vir groot opwinding tydens die vorige Dash-byeenkomste gesorg. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button