Local newsNewsNewsSportSport
Raketswaaier wys hul staal
VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia het vroeër vandeesweek op die Vaal Tennisklub se bane vriendskaplike wedstryde teen die Hoërskool Bethlehem gespeek. Hoewel die wedstryde van akademiese belang is, was dit lekker om Valia se rakketswaaiers in volle swang te sien.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!