Local newsNewsNewsSportSport

Rissies wys hul staal

VEREENIGING. – Vanweë die Covid-pandemie het laerskole amper twee jaar laas netbal gespeel. Die Laerskool Risiville in Vereeniging se eerste netbalspan het ondanks die gebrek aan speeltyd 8ste uit 18 skole by die Gauteng Kampioenskap geëindig. 

Die Laerskool Risiville in Vereeniging se eerste netbalspan het onlangs 8ste uit 18 spanne by die Gauteng Kampioenskap geëindig. Van links is: Terra-Lee Els, Mullerine Bronkhorst, Zan-Mari Cilliers, Morgan Viljoen, Danhé Stols, Biané Geldenhuys, Venique O’Grady, Mieke Clark en Tatum Venter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button