Local newsNewsNews

So skop fotograwe die week af!

Die fotograwe skop die week af met 'n lekker groot versameling.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 65ste fotoblad verkyn in die volgende uitgawe van Vaalweekblad (22 September). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi monochroom foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
Tobie Kruger van Vanderbijlpark het die pragtige foto op die Mooilande-kleinhoewes geneem.
Vandachka Gouws van Vereeniging het die mooi foto geneem. Kontak Veejays Lens gerus by 072 0895 906.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in Mahkota Park in Medini geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Bennie Henning van Germiston het die mooi sonsondergang oor die Vaalrivier by Wawielpark geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Celeste Langenhoven van Vanderbijlpark het die mooi foto van haar 4-jarige dogter geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto tydens ‘n wegbreek-vakansie geneem.
Chantell Strydom (Strydom Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 063 820 7663.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Fret geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto by die Rathlogo-watergat in die Pilansberg-natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto by Ocean Beach, naby Hastings geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van ‘n Janfrederik geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto by die Victoria Wharf Waterfront geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in dorpie in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige natuurfoto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Kaapse wewer geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button