Local newsNewsNewsSportSport
Kollege klop Rissies in rillerstryd
VANDERBIJLPARK. – Die o.13A-krieketspan van die Laerskool Kollegepark het verlede week op sy tuisveld ‘n reuse-aanslag van die Laerskool Risiville van Vereeniging afgeweer om dié liga-kragmeting met 17 lopies te beklink. Kollegepark het eerste gekolf en 128/10 aangeteken en daarna vir Risiville vir 111 uitgebou l.

VANDERBIJLPARK. – Die o.13A-krieketspan van die Laerskool Kollegepark het verlede week op sy tuisveld ‘n reuse-aanslag van die Laerskool Risiville van Vereeniging afgeweer om dié liga-kragmeting met 17 lopies te beklink. Kollegepark het eerste gekolf en 128/10 aangeteken en daarna vir Risiville vir 111 uitgebou


l.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
