Local newsNationalNewsNews
“Spider Valley”-pad versper
Die berugte “Spider Valley”-pad (amptelik bekend as Mario Milaniweg) is met grondhope aan Vanderbijlpark se kant versper.
VANDERBIJLPARK. – Inwoners kla al ‘n geruime tyd oor onwettige storting wat daar plaasvind.
Vaalweekblad het onlangs ook berig oor ‘n lyk wat in die water by “Spider Valley” gevind is.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
