Local newsNewsNews

Inspirasie vir die langnaweek

Diegene wat so gelukkig is om die langnaweek iewers te gaan uitspan word aangemoedig om 'n paar mooi foto's te neem, want vandag se hoogtepunte en pret is binnekort net herinneringe.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 65ste fotoblad verkyn in Vaalweekblad (22 September). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.  

Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto op die strand in Capitola  geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
Scholtz Buys from Cape Town captured the beautiful photo in Kirstenbosch Gardens, Cape Town.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi monochroom foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
Vandachka Gouws van Vereeniging het die mooi landskap foto geneem. Kontak Veejays Lens gerus by 072 0895 906.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die sagte natuurfoto geneem.
Chantell Strydom (Strydom Photography) van Vredefort het die mooi modelfoto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241‬)
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto tydens ‘n wegbreek-vakansie geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi  natuurfoto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto van peerboom-bloeisels in haar tuin geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto aksie foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto by Golden Gate geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi modelfoto by Pete’s Diner geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Irene Cloete van Vaalpark het die mooi foto op die plaas Weltevreden in die Parys-distrik geneem.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die oulike foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto van ‘n Wilgerboom langs die Vaalrivier geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magda Vermeulen van Vereeniging het die mooi landskap foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto by die Victoria Wharf Waterfront geneem.
Liane Saayman (14) van Vanderbijlpark het die mooi nagfoto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n kewer geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button