News
Raadslid Phillip Nothnagel – So lyk ‘n ‘hero’!
Raadslid Phillip lui die klok na 30 kankerbehandelings
Mnr. Phillip “Mavusana” Nothnagel, vir jare Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se raadslid vir Wyk 5 in Vanderbijlpark, het oomblike gelede dié klok, bekend aan vele Vaaldriehoekers, met dankbaarheid kon lui na 30 kankerbehandelings by Mediclinic Vereeniging.
Die Nothnagels het laat weet dat Eggenoot, Pa en Oupa Phillip “heel okei” is en bedank almal vir hulle ondersteuning.
(Geplaas om 12H00 op 23 September 2021)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
