News

Vaaldriehoek was die tuiste van SA se langste man en kortste dogtertjie

Lees meer oor Vaal se ongewone mense in Vaalweekblad se 55 Jaar herdenkingboek

Weet jy wie was die Vaaldriehoek (én Suid-Afrika) se kleinste en langste inwoners deur die jare? Lees meer oor dié interessante statistiek in Vaalweekblad se gewilde 55-jaar herdenkingsboek, Legendes en ellendes uit die Vaal.

Die grootformaat sagtebandboek bevat sowat 300 foto’s en staaltjies oor interessante mense en nuuswaardige gebeure wat deur die jare in die Vaaldriehoek afgespeel het.

Die boek kos R350 en sluit BTW en aflewering by jou huis in die Vaaldriehoek in. Die boeke kan ook as ‘n geskenk na iemand in ‘n ander dorp versend word (posgeld ekstra).

Vir meer inligting of om ‘n boek te bestel, stuur jou naam en adres in ‘n SMS, WhatsApp of Telegram-boodskap na Retha by 083 246 0523.

****************************************************************************************************************************

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button