News

Vrou breek haar hand op rower se neus!

Rowers gaan twee keer dink voordat hulle weer vir Antoinette Spies (57) van Parys probeer kaap...

Rowers gaan waarskynlik twee keer dink voordat hulle weer vir Antoinette Spies (57) van Parys probeer kaap nadat sy haar verlede Donderdag teen twee motorkapers teëgesit het. Sy het besluit om met haar kaal hande te baklei vir haar kar en die rowers begin moker. Hoewel sy ‘n gebreekte hand in die proses opgedoen het, gaan dit moontlik baie slegter met die neus van een van die onsuksesvolle kapers!

Lees die voledige berig in Parys Gazette, Vaalweekbladse susterskoerant, by hierdie skakel:  https://parysgazette.co.za/57602/vrou-laat-die-houe-reen-op-kaper-se-neus/?fbclid=IwAR2WzUNNcLMTGzbFtQOYKRhsNGLA2sNjkCCrFNeo1pExadfYAXkWrwhs7Qk

 

https://parysgazette.co.za/57602/vrou-laat-die-houe-reen-op-kaper-se-neus/?fbclid=IwAR2WzUNNcLMTGzbFtQOYKRhsNGLA2sNjkCCrFNeo1pExadfYAXkWrwhs7Qk

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button