Local newsNewsNews

Geen tekort aan kunstalent nie

Die fotograwe het vanag 'n besonder kunstige foto-versameling opgedis. Baie welkom ook aan Casper Aucamp van Vanderbijlpark wat vandag sy eerste foto op die blad deel.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 66ste fotoblad verkyn in Vaalweekblad (29 September). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo in Kirstenbosch Gardens, Cape Town.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem. Dit is die eerste foto wat hy op die blad deel.
“Melkbad” – Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
“King of Siam” – Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto op Loeriesfontein geneem.
“Brakpan Airfield Tiger Moth Fly-In” – Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Celeste Meintjes van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n naaldekoker geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige silhouette foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto by die Voortrekker Monument geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die mooi foto op ‘n plaas tussen Albertinia en George geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die besondere foto naby Engolasters Lake geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magda Vermeulen van Vereeniging het die kunstige foto in Amanzimtoti geneem.
Marna Nel (oud-Sasolburger) wat nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto van die Ariata Rapids naby Lake Taupo, NZ geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto by die Victoria Wharf Waterfront geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi natuurfoto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Mountain Sanctuary Park, Magaliesberg, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto op hul plaas Mooidoorns net buitekant Brandfort geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige natuurtoneel afgeneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto by Gariepdam geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Mikstertbyevanger in Klein Kariba geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
 
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button