Local newsNewsNews
Kunstedraai-verhoog gons met lewe
Daar is weer sommer baie om na uit te sien vir kuns en kultuurliefhebbers.

Van die hoogtepunte waarna uitgesien kan word sluit in ‘n Kinderfees met kinderprodusie en ADK studente.
Daar gaan ook ‘n Virtuele Kunsfees waar ballerinas oor die verhoog seil vir video opnames.
Op 25 September was dit die ADK-aand saam met Renske Jacobs, en die volgende ADK-aand is op 2 Oktobers saam met Johny Klein.
In November (12 & 13) sal daar ‘n film-werkwinkel aangebied word saam met Nadia Valvekens.
Vir meer besonderhede oor Kunstedraai, kontak:
Rachelle Lourens
ADK Kommunikasie Bestuurder
info@adk-drama.co.za
076 538 9967
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
