Local newsNewsNews

Ernstige ongeluk op Stokkiesdraaipad

Daar was vanoggend 'n ernstige ongeluk op die Stokkiesdraaipad, wat glo meer as een lewe geëis het.

Daar was twee voertuie in die ongeluk betrokke wat mekaar glo reg van voor getref het.

Vaalweekblad sal ‘n opvolgberig plaas sodra meer inligting verskaf word.

Daar was sowat ses ambulanse op die ongelukstoneel en baie nooddienspersoneel wat probeer hulp verleen het.
Een van die voertuie wat in ‘n noodlottige ongeluk op die Stokkiesdraaipad betrokke was.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button