Local newsNewsNews

NG Welsyn Vereeniging hou vakansieprogram vir kinders

Die vakansieprogram vir kinders 9 tot 13 jaar gaan oor boelies en selfbeskerming, en sal plaasvind by NG Kerk Suikerbos, Dabchickstraat 1, Drie Riviere-Oos.

Die program word op 6 en 7 Oktober tussen 07:30 en 13:00 aangebied en koste beloop slegs R50 per kind.

Die onderskeie aanbiedinge sluit in:

‘n Program wat handel oor boelies en self-beskerming deur NG Welsyn Vereeniging en Casper Muller;

‘n Produksie aangebied deur ADK Akademie wat handel oor boelies;

‘n Poppekas aangebied deur SANCA oor groepsdruk en dwelmmisbruik;

‘n Selfverdedigingsklas aangebied deur GM Le Hanie;

‘n Ligte middagete en lekker koue koeldrank.

*Die program word aangebied in beide Engels en Afrikaans

Vir besprekings kontak vir Andrea by 016 421 4044 of vereen.admin@ngwelfare.co.za

*Beperkte plek beskikbaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button