Local newsNationalNewsNews
Metaalwerkers soek salarisverhoging van ten minste 8%
Werkers van die National Union of Metalworkers of South Africa (NUMSA) dring op 'n 8% verhoging aan.
VEREENIGING. – Die werkers neem deel aan ‘n landwye staking.
“Ons het vir twee jaar nie ‘n salarisverhoging gekry nie,” het Josh Mosokotso, ‘n werker, vanoggend aan Vaalweekblad vertel tydens ‘n betoging voor Ostem Business Park in Duncanville, Vereeniging.
Die 4% wat aangebied word is nie goed genoeg nie.
“Alles gaan op. Petrolpryse, kospryse, alles,” het Mosokotso verduidelik.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
