Local newsNewsNews

Pragfoto’s stroom steeds in

Die fotograwe het weer vandag vir 'n reuse-versameling gesorg. Dit sluit 'n wye verskeidenheid foto's in wat deur amateur en professionele fotograwe geneem is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 67ste fotoblad verkyn in Vaalweekblad (6 Oktober). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto van ‘n bobbejaan langs die pad geneem.
“Aster” – Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo in Kirstenbosch Gardens, Cape Town.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto in Kaapstad geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi matriekafskeid foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
“Heidelberg Heritage Day Great Train Race” – Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Celest van der Schyff van Vereeniging het die mooi matriekfafskeid foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom Photography) van Vredefort het die mooi matriekafskeid foto geneem. Kontak haar gerus by 063 820 7663.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Kaapse Wewer geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto in haar tuin geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die oulike foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die besondere foto geneem.
Hannes Nel het hierdie mooi foto in Napier geneem. Hannes is ‘n oud-Sasolburger wat nou in Napier, Nieu-Seeland woon.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi matriekafskeid foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto van die wolke geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe het die mooi landskap foto by Sanwu River Lodge naby Parys geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi matriekafskeid foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto met vakansie aan die Suidkus geneem.
Magda Vermeulen van Vereeniging het die mooi foto in Amanzimtoti geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi sonsondergang foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi argitektuur foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto met sons ondergang naby die Delmas-pad geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto tydens besoek aan Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button