Local newsNewsNews

Vuurwarm foto-versameling

Vandag se foto-versameling gloei behoorlik.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Die 68ste fotoblad verkyn in Vaalweekblad (13 Oktober). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Celest van der Schyff van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi matriekafskeid foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die pragtige foto by Gariepdam geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n suikerbekkie wat aalwynsap drink geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
George Stevens het die mooi foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi verlowingsfoto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo in Kirstenbosch Gardens, Cape Town.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi matriekafskeid foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
June Bartlett van George het die mooi matriekafskeid foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
“Protea” – Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo in Kirstenbosch Gardens, Cape Town.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi sonsondergang foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto in haar tuin geneem.
Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi matriekafskeid foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto in Kaapstad geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi sonsondergang foto geneem.
Marietjie Barnard van Vereeniging het die mooi foto geneem.
“Brakpan Airfield Tiger Moth Fly-In” – Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige landskap foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die pragtige foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi natuurfoto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button