Geliefde apteker en posduifkenner sterf rustig op 97
Coen de Jager: ’n Man wat sy lewe lank probeer het om ander se las ligter te maak
Oom Coen de Jager, geliefde apteker van Parys, is Saterdag, 9 Oktober, in die ouderdom van 97 vir hoër diens kom haal – kalm en rustig soos wat hy altyd gehoop het dit sou wees.
Dié blymoedige en behulpsame man was ver buite die grense van sy tuisdorp, Parys, bekend vir sy groot hart vir mense. Hy het deur die jare ook ‘n passie vir sportduiwe gehad en was in die Vaaldriehoek bekend as ere-president van die Vaal Posduif-unie.
Klik op die skakel hier onder om ‘n pragtige huldeblyk aan hom te lees, geskryf deur Liezl Scheepers van Vaalweekblad se susterskoerant, Parys Gazette.
https://parysgazette.co.za/58431/laaste-groet-vir-dorp-se-geliefde-apteker/?fbclid=IwAR2Gfd4CsyxsdsEW5uGrAkcWs-MYoTR-e5Hdj-8GJFP5JJrIi7fcBfTDFxw
*************************************************************************************************************************
