News

Vasvra – 13 Oktober: Antwoord dié 2 vrae vir groter kans om R2000 te wen!

Toets jou kennis oor die Vaaldriehoek se nuus

 

Vaalweekblad is besig met ‘n opwindende vasvra-speletjie met R2000 kontant en ander pryse wat per maand gewen kan word. Ons gaan elke paar dae ‘n klompie nuwe vrae vra en lesers hoef net die antwoorde saam met jou naam, van en dorp se naam na 076 454 9256 te WhatsApp. Hoe meer kere jy per maand deelneem, hoe groter word jou wenkans! Stuur jou antwoorde voor 31 Oktober in, wanneer ‘n spesiale rekenaarprogram die wenners gaan kies. (Die wedstryd word ook as ‘n blokkiesraaisel met aparte pryse in Vaalweekblad se papieruitgawe aangebied – neem gerus ook daaraan deel!)

Whatsapp die antwoorde op hierdie TWEE vrae voor 31 Oktober na 076 454 9256 (Voeg ook jou naam en dorp se naam by):

1) Die voornaam van Manie Jackson se MA.
2) Die VAN van die werktuigkundige wie se bakkie tussen twee trokke vasgedruk is.

As jy nie weet wat die antwoorde is nie, kan jy dit in hierdie berigte gaan lees:

Manie kry sy eie roos… sonder dorings!

Botsing op R59: Bestuurder het net gebreekte neus en snywonde

*****

As jy 10 Oktober se eerste vasvra gemis het, kan jy steeds deelneem by hierdie skakel:

Vasvra vir 10 Okt 2021: Antwoord dié 4 vrae en word dalk R2000 ryker!

Baie dankie aan Vaalweekblad se wedstrydvennote, Bar with no Name, Gasmonkey, Harry’s Butchery en Jansen Houtwerke vir hul borgskappe van kontant en ander pryse. Vier gelukkige deelnemers gaan ook elke maand ‘n eksemplaar van Vaalweekblad se Herdenkingsboek ter waarde van R350 wen! Die wedstryde word ook as blokkiesraaisels in Vaalweekblad se papieruitgawes aangebied.

**************************************************************************************************

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button