Sit terug en geniet vandag se pragtige foto-versameling wat deur die knap fotograwe moontlik gemaak is. Welkom ook aan Lounette Linde en Leatitia Fourie wat hul buiging op die blad maak.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 69ste fotoblad verkyn in Vaalweekblad (20 Oktober). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo in Kirstenbosch Gardens, Cape Town.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi fotoPuteri Harbour geneem.Leatitia Fourie van Sasolburg het die treffende sonsondergang foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto tydens die Heidelberg Heritage Day Great Train Race geneem.Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Fisant geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens het die mooi foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige nywerheids foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi matriekafskeidfoto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die pragtige foto geneem.June Bartlett van George het die mooi matriekafskeid foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi monochroom foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die oulike foto op die strand geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die monochroom mooi foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto by die EcoPark geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi troufoto geneem.Rico Bester van Kempton Park het die pragtige foto geneem.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za