Local newsNewsNews

Vaalpark Primêr skitter by Kunstefees

Baie geluk aan elke leerling van Vaalpark Primêr wat aan die Vaaldriehoek Kunstefees deelgeneem het.

Vaalpark Primêre Skool is trots op die leerders wat hierdie jaar aan die Vaaldriehoek Kunstefees deelgeneem het.

Hulle het onder leiding van Elizna Dempers van E-Sharp musiekskool deelgeneem en buitengewoon goed presteer.

Die instrumentale en vokale afdelings van die fees is die jaar by die Etienne Rousseau Teater in Sasolburg gehou.

Die leerders het die ondervinding om op die groot verhoog te kon optree baie geniet.

Baie geluk aan Tina Barkhuizen, Paul Mitrovic, Simeon Mckinnon, Melissa Powell, Lilian Wright, Annamieke Barkhuizen, Lehan Cronjé, Sean Scholtz, Adrian Raubenheimer, Deane Raubenheimer, Mike Powell, Zander van Zyl, Zian Jacobs, Nina van der Merwe, Rafael Jardim, Boitumelo Brown, Beonay Fisher, Isabelle Adenhorf, Lize van den Heever, Michael van Schalkwyk, Zivan Mitrovic, Riordan Baburam, Heinrich Harmse, MJ Jacobs, Martenic Pretorius, Leia Steenkamp, Zinhle Mpembe, Queraine Dreyer, Monique Bekker, Nathan Bower, Henco Harmse, Melandri du Plessis en Luhan Loots.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button