Local newsNewsNews

Vyf nuwelinge wys hul slag met kamera

Vaalweekblad deel met trots nog 'n puik foto-versameling en verwelkom ook vyf nuwelinge wat hul buiging op die blad maak (Cor Kuijpers, Engela Cruywagen, Jeane Joubert, Laluzanne Kellerman en Wendy Coetzee).

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 69ste fotoblad verkyn die week in die Ster (Vaalweekblad se suster-koerant wat weekliks gratis by huis afgelewer word). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo of Purple Crested Loeries in Pennington.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n akkedis geneem.
Cor Kuijpers van Vereeniging het die pragtige foto by die Vaaldam geneem.
Engela Cruywagen het die pragtige foto op hul kleinhoewe buite Vanderbijlpark geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi natuurfoto geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi matriekafskeidfoto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Huibrecht Henning van Henley-on-Klip het die mooi sonsondergang foto in Sondela geneem.
Jeane Joubert van Vanderbijlpark het die besondere wolke pragtig vasgevang.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Irene Cloete het die oulike foto op die plaas Weltevreden in die Parys-distrik geneem.
“Peace Rose” – Laluzanne Kellerman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.
Louise van der Merwe het die mooi foto by Sanwu-River-Lodge, Parys geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
Rico Bester van Kempton Park het die kunstige foto geneem.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto op ‘n kleinhoewe in Vereeniging geneem.
Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Wendy Coetzee van Meyerton het die mooi natuurfoto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
“Port Dickson” – Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Angelique Jacobs van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Celest van der Schyff (Mienie Fotografie) van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Karien Kruger van Vanderbijlpark het die mooi foto by Ngweny Lodge geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button