George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 70ste fotoblad verkyn volgende week in Vaalweekblad/Ster. Die Ster is Vaalweekblad se suster-koerant wat weekliks gratis by huise afgelewer word.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die skattige foto van ‘n apie geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto in Pilanesberg Nasionale Park geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto van ‘n Berghaan geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Jeane Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John van Schalkwyk van Johannesburg het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karien Kruger van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.Louise van der Merwe van Vaalpar het die mooi foto by Sanwu River Lodge, Parys geneem.Olivia Smit (13) ‘n graad 7-leerling van die LS Handhawer in Vereeniging het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.Rico Bester van Kempton Park het die mooi foto geneem.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi natuurfoto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas plaas SchuilHoek Excelsior, Vrystaat, geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi natuurfoto in Desaru geneem.Cor Kuipers wat net buite Drie Riviere, Vereeniging bly het die mooi foto van die Limpoporivier by Pondrif geneem.Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.Angelique Jacobs van Vanderbijlpark het die mooi sonopkoms foto in Amanzimtoti geneem.Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi landskap foto in Springbok geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Geelvink geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto met besoek aan Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi natuurfoto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za