Local newsNewsNews

Fotoblad: Rooi lig, groen lig

Geniet vandag se foto-versameling waarvan die onderwerpe in rooi en groen die kernbasis vorm.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 70ste fotoblad verkyn die week in Vaalweekblad/Ster.  Die Ster is Vaalweekblad se suster-koerant wat weekliks gratis by huise afgelewer word.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die skattige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Jeane Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi sonsondergang foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Olivia Smit (13) ‘n graad 7-leerling van die LS Handhawer in Vereeniging het die mooi foto geneem.
Rico Bester van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die kreatiewe foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in Putuo Village geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die treffende foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Angelique Jacobs van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi landskap foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van kwe-voëls geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi natuurfoto geneem.
Irene Smit van Vanderbijlpark het die mooi foto in Clarens geneem.

 

 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button