Vaalweekblad deel met trots vandag 'n reuse foto-versameling bestaande uit prag-foto's wat van heinde en ver ingestuur is. Ses nuwe fotograwe maak ook hul buiging op die blad.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Springbok geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 71ste fotoblad verkyn die week in Vaalweekblad/Ster. Die Ster is Vaalweekblad se suster-koerant wat weekliks gratis by huise afgelewer word.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto met kontrasterende kleure in Springbok geneem.Duard Kleynhans van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Springbok geneem. Dit is die eerste foto wat hy op die blad deel.Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat hy op die blad deel.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n naaldekoker geneem.Louis Mac Pherson van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n kiewiet in vlug geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die kunstige natuurfoto geneem.Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die treffende foto geneem.Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto geneem.Cor Kuijpers van Vereeniging het die pragtige foto by die Vaaldam geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die mooi aksie foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi verlowings foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die pragtige foto geneem.“Autumn in the Pyrenees Mountains” – Karin Cronjé van Andorra het die pragtige natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Sonja Kleynhans van Vereeniging het die kunstige foto geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karien Kruger van Vanderbijlpark het die mooi foto in Sedgefield geneem.Jeane Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.Louise van der Merwe van Vaalpark het die oulike foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.Marna Nel (oud-Sasolburger) wat nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto by Wairakei Thermalpark naby Taupo in NZ geneem.“Wie loer daar” – Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto by die Amanzimtoti Voëlpark geneem.Liané Saayman (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Phil Pretorius van Meyerton (ldie hoofsweep van die DA in Midvaal) het die kunstige landskap foto geneem.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi natuurfoto geneem.Nicolene Smith van Vanderbijlpark het die mooi landskap foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.Piero Wessels van Parys ht die pragtige sonsondergang foto geneem. Dit is die eerste foto wat hy op die blad deel.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.“Dis mos die lewe” – Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto by die Parlementsgeboue daar geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige nauurfoto geneem.Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die dierbare foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Angelique Jacobs van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.Buane Cordier (14) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die pragtige foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za