Local newsNewsNews

Dit reën A-plusse!

Leerlinge verbonde aan die Active English-taalskool in Drie Riviere-Oos het hierdie jaar uitstekend by die Vereeniging Kunstefees gevaar.

Die volgende leerlinge verbonde aan die Active English-taalskool in Drie Riviere-Oos het geskitter by die Vereeniging Kunstefees. Agter, van links na regs; Jade Janse Van Rensburg (A+ Dialogue), Layla Cornelius (A++ Prose), Bontle Moekoena (A++ Poetry/A+ Poësie/A++ Prose/A++ Prosa/A++ Dramatized Poetry/A+++ Prepared Reading/A+ Monologue) en Elihle Maseko (A+++ Poetry/A++ Poësie/A++ Prose/A++ Dramatized Poetry/ A Monologue). Voor, van links na regs; Jessica Van Der Westhuizen (A++ Poetry/A+ Poësie/A+ Monologue), Adriaan Palm (A Poetry/A+ Poësie) en Louise Oosthuizen (A+ Poetry/A+ Poësie/A++ Monologue/A+ Dialogue). Foto: Christiaan Cloete
Leerlinge verbonde aan die Active English-taalskool in Drie Riviere-Oos het onlangs aan die Vereeniging Kunstefees deelgeneem en heelwat medaljes tussen hulle ingeoes. Agter, van links na regs: Siska Laubscher (A+ Poetry/A+ Poësie), Annabelle Coetzee (A Poetry/A+ Poësie) en Lian Du Plessis (A+ Poetry/A Poësie). Voor, van links na regs: Lexi Lloyd (A++ Poetry/A++ Poësie/A++ Dramatized Poetry), Nipho Mizizi (A++ Poetry/A++ Poësie/A++ Prose/A++ Dramatized Poetry/A++ Prepared Reading/A+ Monologue) en Zayden Wagenaar (A+ Poetry/A+ Poësie/A+ Prose/A Prosa). Foto: Christiaan Cloete
Hierdie drie leerlinge verbonde aan die Active English Taalskool in Drie Riviere-Oos het baie goed presteer by die Vereeniging Kunstefees. Van links na regs: Neo Kobokane (A++ Poetry/A+ Poësie/A++ Prose/A Prepared Reading), Danielle Fourie (A++ Poetry/A+ Poësie/A Prose/A++ Prosa/A++ Monologue) en Dedre Laubscher (A+ Poem/A+ Poësie/A Monoloog). Foto: Christiaan Cloete
Die volgende leerlinge verbonde aan die Active English-taalskool in Drie Riviere-Oos het skoonskip gemaak by die onlangse Vereeniging Kunstefees. Op die foto, van links na regs; Ethan Kruger (A Poetry/A Poësie/A Prose/A+ Prosa), Triniti Scholtz (A+++ Poetry/A+++ Poësie/A++ Prose/A+++ Prosa/A++ Monologue/A++ Monoloog), Chantelle Joubert (A++ Poetry/A++ Poësie/A++ Prose/A++ Prosa/A+ Monoloog) en Monique Joubert (A++ Poetry/A++ Poësie/A Prose/A++ Prosa/ A Monoloog). Foto: Christiaan Cloete
Itumeleng Thulo received an A++ for Poetry at the Vereeniging Arts Festival. Photo: Christiaan Cloete
Bontle Moekoena Grade 3 pupil of Laerskool Suikerbos, coached by Antionette Slabbert of Active English participated in the National competition “Oppie Tong Af/Tip of the Tongue” schools public speaking competition and came 3rd in her category. She also participated in the National School League Public Speaking Competition and came 7th overall. Photo: Christiaan Cloete
Kaley van Greune het ‘n A+ (Poetry), ‘n A+ (Poësie) en ‘n A+ (Prepared Reading) ontvang. Foto: Christiaan Cloete
Anju Smal het ’n A++ vir Poetry, ’n A++ vir Poësie, ’n A++ vir Prosa en ’n A+ vir Voorbereide Leess gekry. Foto: Verskaf
In die Vermeulen-gesin is daar nie ’n tekort aan talent nie! Hier is Iwan en Lize Vermeulen met al die sertifikate wat hulle van die Vereeniging Kunstefees af teruggebring het. Iwan het ’n A++ vir Poetry, ’n A+ vir Poësie, ’n A vir monoloog, ’n A+ vir Prose, ’n A+ vir Prosa, ’n A++ vir Onvoorbereide lees en ’n A++ vir Dramatized ontvang. Lize het ’n A++ vir Poetry, ’n A+ vir Poësie, ’n A vir Monologue, ’n A+ vir Prose, ’n A++ vir Prosa, ’n A+ Onvoorbereide lees, ’n A+ Dramatized Poetry, ’n A+ vir Gedramatiseerde Poësie, ’n A+ vir Voorbereide Lees, ’n A+ vir Gedramatiseerde Poesie en ’n A+ Voorbereide Lees ontvang. Foto: Verskaf
Anneke Lombaard met al die sertifikate wat sy by die Vereeniging Kunstefees ontvang het. Sy het ’n A+++ (Prosa), ’n A++ (Poetry), ’n A++ (Poësie), ’n A++ (Prose), ’n A++ (Monologue) en ’n A+ (Prepared Reading) ontvang. Foto: Verskaf
Kelinke Lombaard het ’n A++ (Poetry), ’n A++ (Poësie), ’n A++ (Prose), ’n A+++ (Prosa), ’n A++ (Prepared Reading) en ’n A+ (Monologue) ontvang. Foto: Verskaf
Mia Sarakis met al die sertifikate wat sy by die Vereeniging Kunstefees behaal het. Sy het ’n A+++ (Poetry), ’n A++ (Poësie), ’n A++ (Prose), ’n A++ (Prosa) en ’n A+ (Prepared Reading) behaal. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button