Duard Kleynhans van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 71ste fotoblad verkyn die week in Vaalweekblad.
Duard Kleynhans van Vereeniging het die kunstige foto geneem.George Stevens het die pragtige foto van die Rooikeelbyvreters geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die treffende foto geneem.Sonja Kleynhans van Vereeniging het die skitterende foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Jeané Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die pragtige foto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die interessante foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die kunstige foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto van ‘n wildebees in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto by die Amanzimtoti Voëlpark geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die besondere foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.“Orchid” – Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi natuurfoto geneem.Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in Kota Iskandar geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.Angelique Jacobs van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die pragtige foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi natuurfoto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za