Local newsNewsNews

Fotoblad is betowerend mooi!

Die fotograwe het weer vandag 'n betowerend-mooi (en groot versameling) opgedis. Welkom ook aan 6 nuwe fotograwe wat hul foto's vir die eerste keer op die blad deel.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Die 71ste fotoblad verkyn die week in Vaalweekblad.

Louis Mac Pherson van Vanderbijlpark het die skitterende foto geneem toe die son begin sak.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rico Bester van Kemptonpark het die pragtige nagfoto met stadige sluiter geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Old Mill Drift Trading Post Guest Farm tussen Clarens en Fouriesburg op die grens tussen SA en Lesotho geneem. Dit is die eerste foto wat hy op die blad deel.
“Orchids” – Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi natuurfoto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Sanet Reyneke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne Cordier van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n Amirilla in hul tuin geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto na ‘n hewige reënbui geneem.
Angelique Jacobs van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in Margate geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi silhouette foto geneem.
Chané Steynvaart (19) van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Colesberg  geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n bruin kuifkop visvanger geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi aksie foto geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die mooi foto geneem.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi matriekafskeid foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jeané Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto in die Wes-Kaap geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
“Autumn in the Pyrenees Mountains” – Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Magda Veremeulen van Vereeniging het die kleurryke foto geneem.
Marietjie Barnard van Vereeniging het die mooi natuurtoneel afgeneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto van haar wees-kalf (toe net vier dae oud) op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button