Local newsNewsNews
Suhané Bosch is Mej. Vaal 2021
Die lieflike Suhané Bosch is Saterdagaand (6 November) by die Emerald Casino se vermaaksaal as Mej. Vaal 2021 gekroon.
VANDERBIJLPARK. – Chanté Oosthuizen is as eerste prinses gekroon en Chantel Swart as tweede prinses.
Plaaslike hartebreker, Michael Language, is as Mnr. Vaal 2021 gekroon met Andile Mofokeng as eerste prins en Marno Steenberg as tweede prins.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
