Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios - 083 779 4013) het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 72ste fotoblad verkyn die week in Vaalweekblad of Ster (Vaalweekblad se suster-koerant wat gratis by die huis afgelewer word).
Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios – 083 779 4013) het die pragtige foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto in Hluhluwe, KZN geneem.Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Yolandi Botha van Vanderbijlpark het die oulike foto by Ushaka Marine World in Durdan geneem.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in Kota Iskandar geneem.Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige landskap foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.“Tiger Moths” – Bennie Henning van Germiston het die mooi foto by die Brakpan-vliegveld geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.Celest van der Schyff van Meyerton het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Vredendal geneem.Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Colesberg geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die mooi nywerheids foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die oulike matriekafskeid foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Huibrecht Henning het die mooi foto op hul plaas in Henley on Klip geneem.Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi troufoto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi landskap foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Jeané Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n kwikstertjie geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die besondere wolke mooi vasgevang.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za