News
Vir 43 jaar was hulle saam – en selfs die dood kon hulle nie skei
Schlebusch-egpaar sterf saam in padongeluk
Sakkie en Dalene Schlebusch van Parys was as tieners mekaar se skoolliefde. Vir 43 jaar was dié paartjie onafskeidbaar. Selfs die dood kon hulle nie skei nie. Hulle het op 6 November saam in ‘n padongeluk gesterf…..
Lees die volledige berig in Vaalweekblad se susterskoerant, Parys Gazette, by hierdie skakel: https://parysgazette.co.za/60061/ouerpaar-sterf-saam/?fbclid=IwAR2mASncLvED_jFsvrD9ayO8r0W4ceq1VI3TZACTC20akYQu3Y2IpJ11Wkg
**********************************************************************************************************
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
