Local newsNewsNews

Mooi én ‘cute’ foto’s

Vaalweekblad deel vandag met trots die grootste versameling foto's sedert die bestaan van die fotoblad.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Die 72ste fotoblad verkyn die week in Ster (Vaalweekblad se suster-koerant wat gratis by die huise afgelewer word).

June Bartlett van George het die oulike foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die skattige foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die oulike foto van ‘n eekhoring geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die oulike foto van haar kat (Sugar) geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die oulike familie foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi sonondergang foto by die Vaaldam geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die oulike foto geneem.
Celest van der Schyff van Meyerton het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die oulike foto by die EcoPark geneem.
Chadri Cronjé van Pretoria het die pragtige foto op Bloubergstrand geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Chané Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die oulike foto van ‘n Geelvink mannetjie wat nes bou geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die oulike foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die treffende sonsondergang foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Jeané Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die oulike foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi  foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die skattige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die oulike foto geneem.
Liané Saayman (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die oulike foto van ‘n vlakvark wat in die water baljaar in die Kruger-wildtuin geneem.
Lindie Groenewald van Sasolburg het die pragtige natuurfoto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die oulike modelfoto geneem.
“‘n Storm broei” – Louis Mac Pherson van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die oulike silhouette foto geneem.
Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios – 083 779 4013) het die pragtige foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die skattige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
“Klaar gebad en nou lekker in die grond gerol” – Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die oulike foto van haar hond Pepper geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die oulike foto in Amanzimtoti Voëlpark geneem.
Marietjie Barnard van Vereeniging het die pragtige natuurfoto geneem.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die oulike foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto in Clarens geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die oulike kuiergas in die tuin gewaar en afgeneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Sarie van Biljon van Vanderbijlpark het die pragtige wolke met sonsonderang vasgevang. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Sanet Reyneke van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi sonsonderang foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Sue-Mari Heyns het die dierbare foto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Wayne Enslin (oud-Vanderbijler) het die pragtige foto by Pinnicle Point, Mosselbaai geneem.
Yolandi Botha van Vanderbijlpark het die oulike foto by Ushaka Marine World in Durban geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button