Local newsNewsNews

Sondag ‘uitstappie’ saam met fotograwe

Geniet vandag se pragtige foto-versameling wat deur die knap fotograwe moontlik gemaak is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Die 73ste fotoblad verkyn die week se Vaalweekblad (17 November).

Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die treffende sonsondergang foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chadri Cronjé van Pretoria het die pragtige foto op Bloubergstrand geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto onderweg van Upington na Riemvasmaak geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi sonopkoms foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto van Rooikeelbyvreters geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die skattige kleining afgeneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Huibrecht Henning van Henley on Klip het die stillewe foto by ‘n gastehuis in Nieu Bethesda geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Jan Putter van Vaalpark het die kleurryke natuurfoto geneem.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi foto geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo at Heron Bank Golf Estate.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Liané Saayman (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magda Vermeulen van Vereeniging het die mooi foot van ‘n ou kerk in Pretoria geneem.
Marietjie Barnard van Vereeniging het die mooi foto van die Koi-visse geneem.
Marinda Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto by Marlothpark geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto by Magic Garden Centre in Vereeniging geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.
Rosemary Broodryk van Heilbron het die mooi sonsondergang foto op die plaas Amaritzar geneem.
Sanet Reyneke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Sue-Mari Heyns het die dierbare foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi natuurfoto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button